Usar o APKPure APP
Obter o APK da versão antiga de Tower Z War.Afrikaanse Games para Android
Kan jy 122 881 zombies dood maak nos jogos Afrikaanse
Soek jy Afrikaanse Games maar kan nie kry nie?
Tower Z War is n Afrikaanse Speletjie waar jy jou torings moet beskerm teen die zombies!
Tower Z War,n Afrikaanse Games is n 2D tower defense Speletjie met 9 verskillende zombies,3 verskillende pick ups en n winkel waar jy beter torings en pick ups kan koop.
Tower Z War is n trots Afrikaanse Games want Afrikaanse Speletjies is maar skaars!
So as jy graag wil speel in jou moedertaal soek op die play store vir Afrikaanse Games of jy kan soek vir Afrikaanse Speletjies of Tower Z War.
Ek gaan nog Afrikaanse Speletjies maak. Laat weet my watse Afrikaanse Games julle graag wil sien!
Last updated on Mar 3, 2021
Het die game verander na afrikaans
Enviado por
Nasif Vkd
Requer Android
Android 5.0+
Categoria
Relatório
Tower Z War.Afrikaanse Games
1.01 by Redeye Studios
Mar 3, 2021