Alfabet Skryf Fonetiese Klanke


1.0 by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
2017年05月16日

关于Alfabet Skryf Fonetiese Klanke

字母写在南非语语音的声音。开始阅读教学的声音

Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Die alfabet skryf met fonetiese klanke app is daarop gefokus om leerders te help met die herkenning van die klanke en letters.

Die app fokus op die volgende:

• Die leer van die alfabet.

• Die herkenning van die klanke en letters.

• Die skryf van die letters van die alfabet.

更多应用信息

最新版本

1.0

系统要求

4.0.3

更多

Alfabet Skryf Fonetiese Klanke相关应用

SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD 开发者的更多应用

最新发现