À propos de Finesse Meisie
Le styl Raad, verhoudings, geloof en houe om te mourir Bybel verstaan.
Met gratis dagstukkies, artikels en video’s berei die Finesse Meisie-app meisies voor vir ’n opwindende lewe saam met Jesus.
Finesse 4:12 Meisie is uit 1 Timoteus 4:12 gebore: “Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges ’n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid”. Die Finesse Meisie-app is presies wat meisies nodig het. Selfs raad oor verhoudings met ouers, vriende en ouens.
As predikant en motiveringspreker dra redakteur Janine Truter hulle belange op die hart, sy wil vir meisies vertel dat geloof nie boring is nie. Dié app het ook 'n funksie waar hulle annoniem vrae kan vra waaroor hulle dalk ongemaklik voel. Janine sal daardie vrae beantwoord.
Laai die Finesse Meisie-app af by jou App Store.
What's new in the latest 1.0
Informations Finesse Meisie APK
Vieilles versions de Finesse Meisie
Finesse Meisie 1.0

Téléchargement super rapide et sûr via l'application APKPure
Un clic pour installer les fichiers XAPK/APK sur Android!