À propos de Yonder Hartsfees
Préparez-vous pour les 4 meilleurs jours à Kimberley avec le Yonder Hartsfees Toep!
Maak gereed vir die beste 4 dae in Kimberley met die Yonder Hartsfees Toep!
Maak die meeste van jou fees met die Yonder Hartsfees Toep :
• Die toep sal jou op hoogte hou van alle programme en gebeurtenisse gedurende die fees.
• Bly op hoogte met druk-kennisgewings (push notifications).
• Kry vinnig toegang tot alle info in verband met die fees.
• Kry alle info van kunstenaars, waar en wanneer hulle optree.
• Die volledige program in die palm van jou hand.
• Deel jou fees met ander feesgangers met ons sosiale feesblad.
• Kry aanwysings tot by ons hek dierk vn die toep.
• Kom skop jou skoene uit en geniet die fees!
What's new in the latest 1.1
Informations Yonder Hartsfees APK

Téléchargement super rapide et sûr via l'application APKPure
Un clic pour installer les fichiers XAPK/APK sur Android!