Is Ek Woorde Raai Spelletjie
11.9 MB
फाइल का आकार
Mature 17+
Android 4.1+
Android OS
Is Ek Woorde Raai Spelletjie के बारे में
नशे की लत शब्द अनुमान लगाने वाला गेम, जितना अधिक खिलाड़ी, खेल को अच्छे खेलें
Met sewe kategorie om van te kies, flieks, liedjies, uitvindsels, dorpe. Jy moet die foon teen jou voorkop sit en jou span lede moet die woord aan jou verduidelik, sonder om die woord te sê. As jy reg raai flip die foon na jou regterkant, dit sal jou telling laat aanskuif en jy jou 'n nuwe woord gee. As jy nie die woord kan regkry nie, flip die foon na jou linkerkant en jy sal 'n nuwe woord kry, maar niks sal by jou telling gevoeg word nie.
Spanlede mag nie:
Die naam op die kaarte sê nie
Enige klink soos, gebruik nie
Geen rym met, gebruik nie
Mag ook nie na ʼn item wys nie
Teken of verwys na 'n letter van die alfabet of getal nie
What's new in the latest 1.1
Is Ek Woorde Raai Spelletjie APK जानकारी
Is Ek Woorde Raai Spelletjie के पुराने संस्करण
Is Ek Woorde Raai Spelletjie 1.1
अधिक खेल पुरस्कार और छूट प्राप्त करने के लिए APKPure ऐप को डाउनलोड करें
एंड्रॉइड पर XAPK/APK फ़ाइलें इंस्टॉल करने के लिए एक-क्लिक करें!




