Informazioni su Is Ek Woorde Raai Spelletjie
Gioco indovinando avvincente parola, più i giocatori, più il gioco è bello
Met sewe kategorie om van te kies, flieks, liedjies, uitvindsels, dorpe. Jy moet die foon teen jou voorkop sit en jou span lede moet die woord aan jou verduidelik, sonder om die woord te sê. As jy reg raai flip die foon na jou regterkant, dit sal jou telling laat aanskuif en jy jou 'n nuwe woord gee. As jy nie die woord kan regkry nie, flip die foon na jou linkerkant en jy sal 'n nuwe woord kry, maar niks sal by jou telling gevoeg word nie.
Spanlede mag nie:
Die naam op die kaarte sê nie
Enige klink soos, gebruik nie
Geen rym met, gebruik nie
Mag ook nie na ʼn item wys nie
Teken of verwys na 'n letter van die alfabet of getal nie
What's new in the latest 1.1
Informazioni sull'APK Is Ek Woorde Raai Spelletjie
Vecchie versioni di Is Ek Woorde Raai Spelletjie
Is Ek Woorde Raai Spelletjie 1.1
Scarica l'app APKPure per ottenere più ricompense e sconti sui giochi
Basta un clic per installare i file XAPK/APK su Android!