LAPA Uitgewers eReader

LAPA Uitgewers eReader

Snapplify
Aug 28, 2020
  • 50.5 MB

    Dimensione

  • Android 4.4+

    Android OS

Informazioni su LAPA Uitgewers eReader

Lees LAPA e-boeke op jou sdrucciolo di tablet waarookal, wanneerookal!

Die LAPA Uitgewers e-leser APP is ‘n gebruikersvriendelike APP wat e-boek lesers toelaat om enige LAPA e-boek te lees op jou selfoon of tablet waarookal, wanneerookal!

Besoek ons webtuiste by https://www.lapa.co.za en vind te koop ’n groot verskeidenheid e-boeke wat insluit: kinder- en tienerboeke, Romanzaboeke, fiksieboeke, niefiksieboeke en verskeie ander e-boeke vir onderwysers, leerders en ouers om ’n kind vir die klaskamer toe te rus. Alle e-boeke wat jy aanlyn aankoop sal deurtrek op die APP en beskikbaar wees vir jou om dadelik te lees en te geniet!

Met die LAPA e-leser kan jy:

- Jou e-biblioteek opbou met al jou LAPA e-boeke en maklik toegang kry tot jou leesstof.

- Jy kan jou e-boeke vertikaal of horisontaal lees.

- Jy ken teks merk en notas maak.

- Jy kan ’n boekmerk skep om as plekhouer te gebruik.

- ’n Soek funksionaliteit is beskikbaar.

- Jy kan die teks se grootte verander.

Mostra Altro

What's new in the latest 6.1.7

Last updated on 2020-08-28
Bug fixes:
We squashed some pesky bugs.
Mostra Altro

Video e screenshot

  • Poster LAPA Uitgewers eReader
  • 1 Schermata LAPA Uitgewers eReader
  • 2 Schermata LAPA Uitgewers eReader
  • 3 Schermata LAPA Uitgewers eReader
  • 4 Schermata LAPA Uitgewers eReader
  • 5 Schermata LAPA Uitgewers eReader
  • 6 Schermata LAPA Uitgewers eReader
  • 7 Schermata LAPA Uitgewers eReader

Informazioni sull'APK LAPA Uitgewers eReader

Ultima versione
6.1.7
Android OS
Android 4.4+
Dimensione
50.5 MB
Sviluppatore
Snapplify
Download APK sicuri e veloci su APKPure
APKPure utilizza la verifica delle firme per garantire download di APK LAPA Uitgewers eReader senza virus per te.

Vecchie versioni di LAPA Uitgewers eReader

Icona APKPure

Download super veloce e sicuro tramite l'app APKPure

Basta un clic per installare i file XAPK/APK su Android!

Scarica APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies