Solidariteit

  • 2.7 MB

    Dimensione

  • Everyone

  • Android 3.0+

    Android OS

Informazioni su Solidariteit

Get the latest news and information related to the trade union Solidarity.

Die Solidariteit-app se hooffunksie is om lede van Solidariteit en die publiek op hoogte te hou van nuwe verwikkelinge binne die vakbond. Die Solidariteit-app gee jou toegang tot die jongste nuus, video’s, mediaverklarings, regsvrae en blogs van Solidariteit. Vanaf die app kan jy by Solidariteit aansluit of ʼn vriend na die vakbond verwys. Die app gee jou ook toegang tot die jongste weergawes van Soldeer en die Solidariteit Tydskrif. Daarby kan jy die vakbond direk van die app af kontak of die naaste polisiekantoor of hospitaal van die app af soek.
Mostra AltroMostra meno

What's new in the latest 1.1.4

Last updated on 2015-08-06
Net so voor die winter aanbreek, wil ons seker maak jy het al die jongste nuus om jou op hoogte te hou van wat aan die gebeur is. Die opdatering verseker dat jy al die nodige kontakbesonderhede vir jou naaste Solidariteit dienskantore het, betrokke kan raak by Solidariteit-veldtogte en bietjie meer kan lees oor die splinternuwe webblad wat Solidariteit onlangs bekend gestel het, naamlik die Solidariteit Wêreld. Jou wêreld van werk word daagliks uitgebrei deur die Solidariteit Wêreld en die App.
Mostra AltroMostra meno

Informazioni sull'APK Solidariteit

Ultima versione
1.1.4
Categoria
Affari
Android OS
Android 3.0+
Dimensione
2.7 MB
Sviluppatore
My IT Manager
Classificazione dei contenuti
Everyone
Download APK sicuri e veloci su APKPure
APKPure utilizza la verifica delle firme per garantire download di APK Solidariteit senza virus per te.

Vecchie versioni di Solidariteit

Download super veloce e sicuro tramite l'app APKPure

Basta un clic per installare i file XAPK/APK su Android!

Scarica APKPure