アフリカーンス語でゴルディロックスと3匹のクマの子供の物語
Gouelokkies en die drie beertjies kinderstorie in afrikaans met kleurvolle groot illustrasies, eenvoudige teks is dit die perfekte sprokiereeks vir kleuters. Prikkel die kleinspan se verbeeldings deur die storietjie hardop vir hulle voor te lees. Die storie kan ook vir jou gelees word deur 'n professionele stem kunstenaar.