GOBE Graad 4 Afrikaans

GOBE Graad 4 Afrikaans

  • 4.0

    Android OS

GOBE Graad 4 Afrikaans 정보

이 프로그램은 아프리칸스어 연간 평가를위한 4 학년 학생들을 준비합니다

Die program berei graad 4 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.

Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.

Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.

Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.

Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.

18 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:

voorsetsels

selfstandige naamwoorde

bywoorde

byvoeglike naamwoorde

werkwoorde

dier geluide en dier kinders

verlede. hede, toekomstige tyd

woorde wat dieselfde klink

sinonieme en antonieme

meervoude

trappe van vergelyking

manlike en vroulike name

verkleining

vraagsinne en bevelsinne

Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae.

더 보기

What's new in the latest 1.03

Last updated on Jun 21, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
더 보기

비디오 및 스크린 샷

  • GOBE Graad 4 Afrikaans 포스터
  • GOBE Graad 4 Afrikaans 스크린샷 1
  • GOBE Graad 4 Afrikaans 스크린샷 2
  • GOBE Graad 4 Afrikaans 스크린샷 3
  • GOBE Graad 4 Afrikaans 스크린샷 4
  • GOBE Graad 4 Afrikaans 스크린샷 5
  • GOBE Graad 4 Afrikaans 스크린샷 6
  • GOBE Graad 4 Afrikaans 스크린샷 7
APKPure 아이콘

APKPure 앱을통한매우빠르고안전한다운로드

한번의클릭으로 Android에 XAPK/APK 파일을설치할수있습니다!

다운로드 APKPure
thank icon
사용자 환경을 개선하기 위해 이 웹 사이트의 쿠키 및 기타 기술을 사용합니다.
이 페이지의 링크를 클릭하면 당사의 개인 정보 보호 정책쿠키 정책에 동의하는 것입니다.
더 알아보기