이 toepading는 신체 부위, 감각 및 신체 시스템에 대한 귀하의 자녀를 가르칩니다.
Een van die aspekte wat Graad 1-outjies aan die begin van die jaar moet kan doen, is om die liggaamsdele te benoem. Hierdie kennis word dan later (en in die ouer grade) gebruik om meer kennis van die liggaam op te doen. Hierdie toepassing leer jou kind oor liggaamsdele, vyf sintuie en liggaamstelsels.