Muat turun APK Selamat & Cepat di APKPure
APKPure menggunakan pengesahan tandatangan untuk memastikan muat turun APK e-Kerk tanpa virus untuk anda.
e-Kerk "Mobile-aplikasi om jou op Hoogte te hou en belangrike inliging te deel.
Ekerk is eerstens nie 'n eie kerk nie. Ekerk vervang ook nie jou plaaslike gemeente nie. Ekerk is bloot net nog 'n manier om kerk te wees in die wêreld. Deur middel van Christelike groei materiaal, en lewendige byeenkomste, vorm alle ekerk'ers deel van 'n gemeenskap van Christelike gelowiges regoor die wêreld.
Enigiemand is welkom as deel van die ekerk familie.
Satu klik untuk memasang fail XAPK/APK pada Android!