Use APKPure App
Get AfriForum GPS old version APK for Android
AfriForum GPS, z głosem Steve'a Hofmeyr utrzymać się na torze, w Afrikaans!
AfriForum GPS is ’n volledige GPS op jou slimfoon, met die stem van Steve Hofmeyr wat jou op koers hou, in Afrikaans!
AfriForum GPS bied aan jou:
• ’n Volledige mobiele GPS met stemaanwysings
• ’n Ritboek wat reise en tolgelde dokumenteer
• Nasionale datadekking
• Driedimensionele navigasieroetes, stemopdragte en ʼn luguitsig met satellietfoto’s
• Deel-met-vriend-en-posbus-opsies. Jy hoef nie ’n adres in te tik nie, stuur dit net na jou Posbus
• Vind adresse vinnig en moeiteloos met die maklike tekssoekfunksie
• Reisopsomming & geskiedenis van roetes
• Dinamiese opdatering van roetes vir verkoop- en afleweringspersoneel
Die AfriForum GPS-toepassing is ontwikkel vir die spesifieke bedryfstelsel van jou foon en maak gebruik van die unieke funksies van die toestel. Die toepassing is toegerus met hoë gehalte AfriGIS-datastelle en maak gebruik van die AfriGIS-navigasiebediener via die mobiele internet.
• Nota: Die volgehoue gebruik van jou foon se GPS-funksie (aktief of nie-aktief) kan batterylewe vinniger uitput.
Last updated on Jul 7, 2018
• Minor enhancements for a better user experience
Przesłane przez
Elbasan Saraçi
Wymaga Androida
Android 4.0.3+
Raport
AfriForum GPS
1.3.3 by AfriGIS (Pty) Ltd
Jul 7, 2018