O Eden Gemeente
Beleef Eden Gemeente, op enige plek, elke dag, terwyl ons saam Reis.
Welkom By Eden Gemeente se app.
Met die Eden Gemeente aplikacja kan jy Eden Gemeente enige plek beleef.
• Kyk of luister na boodskappe
• Pobieranie filmów preke en
• Word deel van 'n groep
• Volg die diens deur preek notas
• Gesels met ons, en stuur jou gebedsversoeke
• Nooi jou vriende en familie
Eden Gemeente jest „n geloofsgemeenskap in die mooie Tuinroete van die Suid-Kaap. Ons wil saam op 'n reis wees waarin ons al hoe meer leef met die oortuiging dat die lewe net oor liefde gaan. Liefde vir God en mense. Ons glo dat die volmaakte Leermeester van die Liefde deur sy lewe op aarde vir ons 'n voorbeeld kom stel het sodat ons in sy voetspore mense van liefde kan word.
Vir meer inligting oor Eden Gemeente gaan besoek ons website: www.edengemeente.com
What's new in the latest 6.14.1
- Introducing Group Events! For users with Groups & Messaging enabled, Group Managers can now create and share events within their groups.
Improvement:
- Bug fixes and general performance improvements.
Informacje Eden Gemeente APK
Stare wersje Eden Gemeente
Eden Gemeente 6.14.1
Eden Gemeente 6.10.11
Eden Gemeente 6.3.1
Eden Gemeente 6.2.0

Superszybkie i bezpieczne pobieranie za pośrednictwem aplikacji APKPure
Jedno kliknięcie, aby zainstalować pliki XAPK/APK na Androidzie!