My Naslaan Bybel

  • 5.9 MB

    Rozmiar Pliku

  • Android 4.1+

    Android OS

O My Naslaan Bybel

Toets Jou Algemene kennis, Stuur Bybel-zwrotka na vriende autor WhatsApp ens

Hierdie "App" vervang glad nie die Bybel, dit wil inteendeel aanmoedig om meer die Bybel te lees.

Die "App" bestaan uit 3 dele wat op 'n weeklikse basis opgedateer sal word.

Deel 1 : Waar staan dit in die Bybel

Deel 2 : Die padkaart vir die lewe

Deel 3 : Bybelvasvrae

Deel 1 wys aan waar in die Bybel jy sekere gebeurtenisse sal vind

Deel 2 Sekere Bybel verse kan gesuur word na vriende deur middel van Whatsapp

Deel 3 Toets jou Bybelkennis, alle vrae wat verkeerd is sal slegs die teks gegee word waar

om die korrekte teksvers te kry.

Hierdie "App:" wil glad nie die Bybel vervang nie, en dien slegs as hulpmiddel

Pokaż więcejPokaż mniej

What's new in the latest 17

Last updated on 2018-09-03
Tic Tac Toe

Stare wersje My Naslaan Bybel

Superszybkie i bezpieczne pobieranie za pośrednictwem aplikacji APKPure

Jedno kliknięcie, aby zainstalować pliki XAPK/APK na Androidzie!

Pobierz APKPure