- android.permission.READ_EXTERNAL_STORAGE
- android.permission.WRITE_EXTERNAL_STORAGE
Apr 24, 2020
Bybel in Gewone Afrikaans - Die Bybel in Ons Taal! (Beta Test Version)
Lees Nuut, Verstaan Nuut en Hoor Nuut wat God vir jou se!
‘n Nuwe Lewende en Uitdagende Vertaling in Ons Taal waardeur God nuut en vars met jou sal laat praat. Hierdie nuut geformuleerde konsepte gebruik byna geen 'kerktaal’ wat jy as jong mens nie verstaan nie.
Jou tradisionale verstaan van bekende verse sal uitgedaag word deur hierdie vars en oorspronklike vertaling uit die oorspronklike Hebreeus en Grieks in Ons Taal!