”GOBE Graad 1 Wiskunde

GOBE Graad 1 Wiskunde

  • 16.7 MB

    ขนาดไฟล์

  • Android 4.0+

    Android OS

เกี่ยวกับ GOBE Graad 1 Wiskunde

The program prepares students for ANA exams in Grade 1 Mathematics.

Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 1 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.

Die leerder het 'n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.

Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.

Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.

Daar is 17 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.

Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.

Let wel hierdie is 'n program wat verniet is wat advertensies bevat.

แสดงเพิ่มเติม

What's new in the latest 1.0.5

Last updated on 2017-06-23
Kindervriendelike Advertensies
Nuwe Privacy Policy Knoppie
แสดงเพิ่มเติม

วิดีโอและภาพหน้าจอ

  • GOBE Graad 1 Wiskunde โปสเตอร์
  • GOBE Graad 1 Wiskunde ภาพหน้าจอ 1
  • GOBE Graad 1 Wiskunde ภาพหน้าจอ 2
  • GOBE Graad 1 Wiskunde ภาพหน้าจอ 3
  • GOBE Graad 1 Wiskunde ภาพหน้าจอ 4
  • GOBE Graad 1 Wiskunde ภาพหน้าจอ 5
  • GOBE Graad 1 Wiskunde ภาพหน้าจอ 6
  • GOBE Graad 1 Wiskunde ภาพหน้าจอ 7
APKPure ไอคอน

การดาวน์โหลดที่รวดเร็วและปลอดภัยเป็นพิเศษผ่านแอป APKPure

คลิกเพียงครั้งเดียวเพื่อติดตั้งไฟล์ XAPK/APK บน Android!

ดาวน์โหลด APKPure
thank icon
เราใช้คุกกี้และเทคโนโลยีอื่น ๆ บนเว็บไซต์นี้ เพื่อปรับปรุงประสบการณ์การใช้งานของคุณ
การคลิกลิงก์ใด ๆ ในหน้านี้แสดงว่าคุณยินยอมในส่วนของ นโยบายความเป็นส่วนตัว และ นโยบายคุกกี้ ของเรา
เรียนรู้เพิ่มเติม