”loopbaanapp

loopbaanapp

Helpende Hand
Jul 24, 2017
  • Everyone

  • 4.2 and up

    Android OS

เกี่ยวกับ loopbaanapp

The Career application helps you to choose the right subjects in Grades 9, 11 and 12

Helpende Hand se Loopbaan-app is geskep om jou te help om die regte vakke te kies in Graad 9. In Graad 11 en 12, help die toepassing jou weer om die regte loopbaankeuses te maak.

Die app beskryf die verskillende akademiese en tegniese vakke wat jy in Graad 9 kan neem en watter moontlike beroepe jy kan volg met jou kombinasie van vakke. Jy kan gaan kyk wat is die slaagvereistes na Graad 12 om met jou graad of diploma-studies voort te gaan.

Die toepassing maak voorsiening om jou TP-telling te bereken, sodat jy kan sien of jy genoeg punte vir jou toepaslike studierigting het. Verder kan jy begin bou aan jou professionele CV.

Daar is nuusflitse en artikels oor nuutste verwikkelinge in die loopbaan-wêreld en ‘n kalender met belangrike datums.

Helpende Hand Loopbaan-app is deur bedryfskundiges ontwikkel om aan jou ‘n aanduiding van jou belangstellings en vaardighede te gee. Dit vervang egter nie professionele loopbaanvoorligting nie.

แสดงเพิ่มเติม

What's new in the latest 1.2.0

Last updated on Jul 24, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
แสดงเพิ่มเติม

วิดีโอและภาพหน้าจอ

  • loopbaanapp โปสเตอร์
  • loopbaanapp ภาพหน้าจอ 1
  • loopbaanapp ภาพหน้าจอ 2
  • loopbaanapp ภาพหน้าจอ 3
  • loopbaanapp ภาพหน้าจอ 4
  • loopbaanapp ภาพหน้าจอ 5
  • loopbaanapp ภาพหน้าจอ 6
  • loopbaanapp ภาพหน้าจอ 7
APKPure ไอคอน

การดาวน์โหลดที่รวดเร็วและปลอดภัยเป็นพิเศษผ่านแอป APKPure

คลิกเพียงครั้งเดียวเพื่อติดตั้งไฟล์ XAPK/APK บน Android!

ดาวน์โหลด APKPure
thank icon
เราใช้คุกกี้และเทคโนโลยีอื่น ๆ บนเว็บไซต์นี้ เพื่อปรับปรุงประสบการณ์การใช้งานของคุณ
การคลิกลิงก์ใด ๆ ในหน้านี้แสดงว่าคุณยินยอมในส่วนของ นโยบายความเป็นส่วนตัว และ นโยบายคุกกี้ ของเรา
เรียนรู้เพิ่มเติม