GOBE Graad 4 Wiskunde
GOBE Graad 4 Wiskunde hakkında
The program prepares students for ANA exams in Grade 4 Mathematics.
Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 4 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.
Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.
Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.
Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.
Die land optel, lang maal en lang deel vrae, help leerders op 'n stapsgewyse manier om die somme te doen, en sommer maklik baas te raak.
Daar is 23 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.
Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.
Let wel hierdie is 'n program wat verniet is, wat advertensies bevat.
What's new in the latest 1.0.3
GOBE Graad 4 Wiskunde APK Bilgileri
GOBE Graad 4 Wiskunde'in eski sürümleri
GOBE Graad 4 Wiskunde 1.0.3
GOBE Graad 4 Wiskunde 1.0.2
APK Uygulaması ile Süper Hızlı ve Güvenli İndirme
XAPK/APK dosyalarını Android'e yüklemek için tek tıkla!