Kwaliteit opvoeding TOT模具realisering麵包車埃爾克那種本身potensiaal。
Laerskool Constantiapark is ‘n Afrikaansmedium openbare skool vanaf gr. 0 (6 j. oud) tot gr. 7 (13 j. oud). Die Gauteng Departement van Onderwys se kurrikulum word gevolg met addisionele verryking in rekenaaronderrig in twee rekenaarsentrums. Die onderwysbenadering is uitnodigend met klem op basiese geletterdheid in Afrikaans, Engels en Wiskunde. Die twee tale ontvang ewe veel onderrigtyd.