GOBE Graad 6 Afrikaans

GOBE Graad 6 Afrikaans

GO & BE Programming
2017年06月22日
  • 4.0

    Android OS

關於GOBE Graad 6 Afrikaans

該計劃準備六年級學生在南非荷蘭語年度考核

Die program berei graad 6 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.

Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.

Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.

Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.

Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.

Daar is 5 gedigte met vrae oor alliterasie, assonansie, personifikasie, metafoor en rym

30 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:

voorsetsels

selfstandige naamwoorde

bywoorde

byvoeglike naamwoorde

werkwoorde

dier geluide en dier kinders

verlede. hede, toekomstige tyd

woorde wat dieselfde klink

sinonieme en antonieme

meervoude

trappe van vergelyking

manlike en vroulike name

verkleining

vraagsinne en bevelsinne

afrkortings

ontkenning

direkte en indirekte rede

onderwerp, voorwerp en gesegde

lydende en bedrywende vorm

voorvoegsels, agtervoegsels en basisvorme

soorname, eiename en versamelname

vergelykings

Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae.

更多

最新版本1.0的更新日誌

Last updated on 2017年06月22日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
更多

視頻和屏幕截圖

  • GOBE Graad 6 Afrikaans 海報
  • GOBE Graad 6 Afrikaans 截圖 1
  • GOBE Graad 6 Afrikaans 截圖 2
  • GOBE Graad 6 Afrikaans 截圖 3
  • GOBE Graad 6 Afrikaans 截圖 4
  • GOBE Graad 6 Afrikaans 截圖 5
  • GOBE Graad 6 Afrikaans 截圖 6
  • GOBE Graad 6 Afrikaans 截圖 7
APKPure 圖標

在APKPure極速安全下載應用程式

一鍵安裝安卓XAPK/APK文件!

下載 APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies