在APKPure安全快速地下載APK
APKPure 使用簽章驗證功能,確保為您提供無病毒的 Nebulae Montessori APK 下載。
星雲'N Afrikaanse,Christelike,蒙台梭利kleuterskool,geleë在百夫長。
Nebulae Montessori Kleuterskool is in 2004 in Hennopspark geopen en pas die Montessori opvoedkundige filosofiee toe. Nebulae is ‘n Afrikaanse , Christelike Montessori Skool.
Die skool strek oor twee erwe en die speelterrein is met ‘n digte,groen blaredak bedek . Nebulae is geseend met ‘n besonderse ruim speelarea waar die kinders na hartelus kan baljaar.