在APKPure安全快速地下載APK
APKPure 使用簽章驗證功能,確保為您提供無病毒的 PK Vasvra APK 下載。
測試您的外來詞知識。在朋友中炫耀你的皮疹。
Toets jou Afrikaanse woordeskat met hierdie lys van parmantige – dog uitdagende – vasvrae. Dit is gewis nie maklik nie, maar probeer gerus. Dit is eintlik net bedoel vir slim mense soos jy.
Elke vraag het 4 moontlike antwoorde, kies of raai op pad deur dit, maar wees katvoet vir wanneer jy jou uistlag kry – wie ook al dié goed merk is erg streng, suur en sarkasties.
Deel jou probeersalg met jou vriende na die tyd en kyk of hulle op jou kan verbeter. (Shame, ons dink nie so nie)