Leef stadiger,leef lekkerder
Leef stadiger,leef lekkerder:Weg Platteland vier die leefstyl en entreprenegees van die mense wie se hart in dieplattelandlê - of hulle klaar daar woon,daar grootgeword het,beplan om soontoe te trek,graag daar gaan kuier of net hunker na'n lewe weg van die gejaag。 Die tydskrif是praktieséninspirerend,en ewe lekker om te lees en te kyk met artikels oor enterprises,selfdoenprojekte,diere,tuine,kos,dorpe en mense。