Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Alfabet Letter Natuur Vlak 1

  • 20.7 MB

    فائل سائز

  • Android 6.0+

    Android OS

About Alfabet Letter Natuur Vlak 1

Alfabet Letter Natuur leer kinders letterkunde soos by skole aangebied.

Alfabet Letter Natuur is die eerste afrikaanse app wat bedoel is om kinders letterkunde te help leer soos dit by die skole aangebied word.

Vlak een is bedoel vir leerlinge in Graad R tot in Graad 1 en sal hulle help om elke letter van die alfabet reg uit te spreek deur die regte klank uitspraak te hoor soos die onderwysers dit gebruik. Selfs veel jonger kinders kan dit speel vir skool gereedheid.

Hierdie App bevat die korrekte skrif wat in die grondslagfase gebruik word en is nie net vir kinders om die alfabet klanke te leer nie maar is deel van om die letters te leer lees en skryf (hou ons dop vir verdere ontwikkelings).

Die aflabetiese flitskaarte gee die klank, 1-3 voorbeeld woorde, en elke woord wat dan in gepaste voorbeeld sinne gebruik word (voorgestel deur ‘n prentjie).

'n Klein speletjie is ook ingesluit wat die leerder sal help om elke letter uit te ken.

Namate die belangstelling van hierdie app, sal ons kan voortgaan met ontwikkeling aan verdere vlakke en opvoedkundige speletjies.

مزید دکھائیں

What's new in the latest 0.384

Last updated on 2023-06-26
Removed Unity Analytics and Advertisement libraries which were never used.

Updated version of:
https://play.google.com/store/apps/details?id=com.quasistellar.AlfabetLetterNatuurVlak1
مزید دکھائیں

گیم پلے اور اسکرین شاٹس

  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 پوسٹر
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 اسکرین شاٹ 1
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 اسکرین شاٹ 2
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 اسکرین شاٹ 3
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 اسکرین شاٹ 4
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 اسکرین شاٹ 5
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 اسکرین شاٹ 6
  • Alfabet Letter Natuur Vlak 1 اسکرین شاٹ 7

Alfabet Letter Natuur Vlak 1 APK معلومات

Latest Version
0.384
کٹیگری
تعلیمی
Android OS
Android 6.0+
فائل سائز
20.7 MB
Available on
APKPure پر محفوظ اور تیز APK ڈاؤن لوڈ کریں
APKPure آپ کے لئے وائرس سے پاک Alfabet Letter Natuur Vlak 1 APK ڈاؤن لوڈ میسر کرنے کے لئے سائنیچر تصدیق استعمال کرتا ہے۔

کے پرانے ورژن Alfabet Letter Natuur Vlak 1

APKPure آئیکن

زیادہ سے زیادہ کھیل انعامات اور چھوٹ آف کے لئے ایپ پی کی پیور نیکھر لیں

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں