La Ferm

La Ferm

TwentySix TwentyEight Development (Pty) Ltd
Jan 12, 2017
  • 4.0 and up

    Android OS

About La Ferm

La Ferm is reg om jou hand te vat na 'n gesonder en ligter jy.

Wil jy graag minder weeg en gesonder leef maar weet nie waar om te begin nie? Kort jy motivering en professionele advies? Of wil jy net weer in beheer wees van jou en jou familie se lewenstyl?

Dan is La Ferm reg om jou hand te vat na 'n gesonder en ligter jy.

Izette Faul (Dieetkundige) en Marietjie Shepherd (Biokinetikus) is "on call" - daar vir jou! Jy kán weer ligter wees én optimaal funksioneer.

In 'n gejaagde lewe vol stres en uitdagings moet jy jou gesondheid en gewig oppas om volheid te kan leef om regtig 'n positiewe verskil in jou eie maar ook in ander se lewens te maak.

By La Ferm vat ons jou hand met 'n gesonde eet- en oefenplan, asook professionele advise, en help jou om 'n nuwe, volhoubare leefstyl te kweek.

Loer gerus na die La Ferm Vasbyte wat reg deur die jaar plaasvind (soos wat die besonderhede van elke uitdaging gefinaliseer word, is dit hier op ons webwerf beskikbaar). Ons het ook vele lewenstylprogramme en produkte wat jou VARSER en FERMER sal laat voel.

Kom stap saam met ons die pad... 'n maklike lewenstyl pad waarmee jy kan volhou!

Sien en voel die verskil in jouself!

مزید دکھائیں

What's new in the latest 1.87

Last updated on Jan 12, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
مزید دکھائیں

ویڈیوز اور اسکرین شاٹس

  • La Ferm پوسٹر
  • La Ferm اسکرین شاٹ 1
  • La Ferm اسکرین شاٹ 2
APKPure آئیکن

APKPure ایپکےذریعےانتہائی تیزاورمحفوظڈاؤنلوڈنگ

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں