Our website uses necessary cookies to enable basic functions and optional cookies to help us to enhance your user experience. Learn more about our cookie policy by clicking "Learn More".
Accept All Only Necessary Cookies

About Real Lewe

Geloofsreis na jou outentieke self

Real lewe is die eerste reeks wat kategesebyeenkomste aanvul met videogrepe, klanksnitte en prentjies direk op jou foon. Dit ondersteun jou reis met God deur weeklikse aanhalings, Bybelgedeeltes en tips om in jou geloof te groei. Dit bevat ook bykomende agtergrondinligting vir dieper verstaan.

Die Real lewe app is aanvullend tot 'n totaal van 8 kategese-produkte wat by Bybel-Media beskikbaar is:

• Real lewe #1 Aangeraak deur God

• Real lewe #2 Ingenooi deur God

• Real lewe #3 Op reis met God

• Real lewe #4 Omarm deur God

• Kompas – Rigting vir die lewe (Tema-kategese)

• Padkaart – Sien die groter prent (Tema-kategese)

• Beelddraer – Word wat jy reeds is (Tema-kategese)

• Jesus-volgeling – Geroep, gered, gestuur (Tema-kategese)

Geloofsgewoontes is sekere dinge wat ons doen om in ons geloof te groei. Ons kan meer as een geloofsgewoonte gereeld uitleef, maar hierdie jaar gaan ons elke week op een spesifieke geloofsgewoonte fokus en dit inoefen. Jy sal elke week ʼn boodskap op jou foon kry met ’n uitdaging wat jy kan aanpak. Jy sal baie leer en ervaar, soms selfs iets wat jy nie verwag het nie!

ترجمہ لوڈ ہو رہا ہے...

معلومات ایپ اضافی

تازہ ترین ورژن

Real Lewe اپ ڈیٹ کی درخواست کریں 1.2

اپ لوڈ کردہ

เฮียต้อม สั่งลุย

Android درکار ہے

Android 4.4+

Available on

گوگل پلے پر Real Lewe حاصل کریں

مزید دکھائیں

میں نیا کیا ہے 1.2 تازہ ترین ورژن

Last updated on Jan 20, 2019

Die Real Lewe app is opgedateer om aanvullend te wees tot 'n totaal van 8 kategese-produkte wat by Bybel-Media beskikbaar is:

• Real lewe #1 Aangeraak deur God
• Real lewe #2 Ingenooi deur God
• Real lewe #3 Op reis met God
• Real lewe #4 Omarm deur God
• Kompas – Rigting vir die lewe (Tema-kategese)
• Padkaart – Sien die groter prent (Tema-kategese)
• Beelddraer – Word wat jy reeds is (Tema-kategese)
• Jesus-volgeling – Geroep, gered, gestuur (Tema-kategese)

مزید دکھائیں

Real Lewe اسکرین شاٹس

تبصرہ لوڈ ہو رہا ہے...

دوسرے پلیٹ فارمز کے لئے بھی دستیاب ہے

زبانیں
APKPure کو سبسکرائب کریں
ابتدائی ریلیز ، خبروں ، اور بہترین اینڈروئیڈ گیمز اور ایپس کے رہنماؤں تک رسائی حاصل کرنے والے پہلے بنیں۔
نہیں شکریہ
سائن اپ
کامیابی کے ساتھ سبسکرائب!
اب آپ کو اپک پور کی سبسکرائب کیا گیا ہے۔
APKPure کو سبسکرائب کریں
ابتدائی ریلیز ، خبروں ، اور بہترین اینڈروئیڈ گیمز اور ایپس کے رہنماؤں تک رسائی حاصل کرنے والے پہلے بنیں۔
نہیں شکریہ
سائن اپ
کامیابی!
اب آپ ہمارے نیوز لیٹر کی رکنیت لے چکے ہیں۔