Sasol Natuurlewe vir Beginners

Sasol Natuurlewe vir Beginners

App Developer Studio
Aug 2, 2016

Trusted App

  • 181.5 MB

    فائل سائز

  • Everyone

  • Android 2.2+

    Android OS

About Sasol Natuurlewe vir Beginners

Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse natuurlewe.

Het jy geweet?

- Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.

- 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.

- Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE

• Maklik om te gebruik, navigeer en soek

• Bevat 46 spesies

• Ongeveer 240 foto's

• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

مزید دکھائیں

What's new in the latest 1.0

Last updated on 2016-08-03
Optimised for latest versions of Android
App is now free with In-App Purchases
New splash screen
Bug fixes
مزید دکھائیں

ویڈیوز اور اسکرین شاٹس

  • Sasol Natuurlewe vir Beginners پوسٹر
  • Sasol Natuurlewe vir Beginners اسکرین شاٹ 1
  • Sasol Natuurlewe vir Beginners اسکرین شاٹ 2
  • Sasol Natuurlewe vir Beginners اسکرین شاٹ 3
  • Sasol Natuurlewe vir Beginners اسکرین شاٹ 4
  • Sasol Natuurlewe vir Beginners اسکرین شاٹ 5
  • Sasol Natuurlewe vir Beginners اسکرین شاٹ 6
  • Sasol Natuurlewe vir Beginners اسکرین شاٹ 7

Sasol Natuurlewe vir Beginners APK معلومات

Latest Version
1.0
Android OS
Android 2.2+
فائل سائز
181.5 MB
Available on
مواد کی درجہ بندی
Everyone
APKPure پر محفوظ اور تیز APK ڈاؤن لوڈ کریں
APKPure آپ کے لئے وائرس سے پاک Sasol Natuurlewe vir Beginners APK ڈاؤن لوڈ میسر کرنے کے لئے سائنیچر تصدیق استعمال کرتا ہے۔

کے پرانے ورژن Sasol Natuurlewe vir Beginners

APKPure آئیکن

APKPure ایپکےذریعےانتہائی تیزاورمحفوظڈاؤنلوڈنگ

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں