Tower Z War.Afrikaanse Games


1.01 by Redeye Studios
Jan 7, 2021

کے بارے میں Tower Z War.Afrikaanse Games

کان Jy 122 881 zombies dood maak in die افریقا گیمز

Soek jy Afrikaanse Games maar kan nie kry nie?

Tower Z War is n Afrikaanse Speletjie waar jy jou torings moet beskerm teen die zombies!

Tower Z War,n Afrikaanse Games is n 2D tower defense Speletjie met 9 verskillende zombies,3 verskillende pick ups en n winkel waar jy beter torings en pick ups kan koop.

Tower Z War is n trots Afrikaanse Games want Afrikaanse Speletjies is maar skaars!

So as jy graag wil speel in jou moedertaal soek op die play store vir Afrikaanse Games of jy kan soek vir Afrikaanse Speletjies of Tower Z War.

Ek gaan nog Afrikaanse Speletjies maak. Laat weet my watse Afrikaanse Games julle graag wil sien!

میں نیا کیا ہے 1.01 تازہ ترین ورژن

Last updated on Mar 3, 2021
Het die game verander na afrikaans

معلومات گیم اضافی

تازہ ترین ورژن

1.01

اپ لوڈ کردہ

Nasif Vkd

Android درکار ہے

Android 5.0+

Available on

مزید دکھائیں

گیمز جیسے Tower Z War.Afrikaanse Games

Redeye Studios سے مزید حاصل کریں

دریافت