Wiskunde Hoofrekene

Tinus Vos
Jun 18, 2019
  • 3.0 MB

    فائل سائز

  • Android 2.1+

    Android OS

About Wiskunde Hoofrekene

100% gratis Wiskunde Hoofrekene oefeninge vir laerskool leerlinge.

Wiskunde hoofrekene met +, -, x en ÷ somme.

Die program genereer self die vrae, merk dit en gee die leerling se finale punt asook 'n log met al die vrae en antwoorde vir hersiening.

Leerling kry 2 minute en moet soveel moontlike somme reg beantwoord in die tyd. Jy kan nie terug gaan na 'n verkeerde antwoord nie. Jou antwoord is finaal.

4 Moeilikheidsvlakke beskikbaar:

Maklik: Graad 1 - 2 met + en – tussen 0 en 10; x en ÷ tussen 0 en 6

Intermediêr: Graad 3 - 5 met + en – tussen 0 en 40; x en ÷ tussen 0 en 12

Gevorderd: Graad 6 - 8 met + en – tussen 0 en 90; x en ÷ tussen 0 en 24

Persoonlik: Stel self die limiete van die somme en kies self tussen +, -, x en ÷.

100% gratis en geen advertensies

مزید دکھائیںکم دکھائیں

What's new in the latest 7

Last updated on 2019-06-18
Nou sluit dit maal Tafels ook in

کے پرانے ورژن Wiskunde Hoofrekene

APKPure ایپکےذریعےانتہائی تیزاورمحفوظڈاؤنلوڈنگ

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure