更新于2017年11月28日
Hierdie opdateering bevat 'n nuwe aktiwiteit wat oopgemaak kan word deur op die son prentjie te druk.
Die nuwe aktiwiteit is ontwerp om kinders te help om vorms in alledaagse voorwerpe te kan uitken.
Ek het ook 'n klein probleempie reggestel wat soms gemaak het dat die speletjie ophou werk.