My Naslaan Bybel

My Naslaan Bybel

  • 5.9 MB

    Dateigröße

  • Android 4.1+

    Android OS

Über My Naslaan Bybel

Toets jou algemene kennis, Stuur Bybel-Vers na vriende deur whatsapp ens

Hierdie "App" vervang glad nie die Bybel, dit wil inteendeel aanmoedig om meer die Bybel te lees.

Die "App" bestaan uit 3 dele wat op 'n weeklikse basis opgedateer sal word.

Deel 1 : Waar staan dit in die Bybel

Deel 2 : Die padkaart vir die lewe

Deel 3 : Bybelvasvrae

Deel 1 wys aan waar in die Bybel jy sekere gebeurtenisse sal vind

Deel 2 Sekere Bybel verse kan gesuur word na vriende deur middel van Whatsapp

Deel 3 Toets jou Bybelkennis, alle vrae wat verkeerd is sal slegs die teks gegee word waar

om die korrekte teksvers te kry.

Hierdie "App:" wil glad nie die Bybel vervang nie, en dien slegs as hulpmiddel

Mehr anzeigen

What's new in the latest 17

Last updated on 2018-09-03
Tic Tac Toe
Mehr anzeigen

Videos und Screenshots

  • My Naslaan Bybel Plakat
  • My Naslaan Bybel Screenshot 1
  • My Naslaan Bybel Screenshot 2
  • My Naslaan Bybel Screenshot 3

Alte Versionen von My Naslaan Bybel

APKPure Zeichen

Superschnelles und sicheres Herunterladen über die APKPure-App

Ein Klick zur Installation von XAPK/APK-Dateien auf Android!

Download APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies