My Naslaan Bybel के बारे में
Toets jou algemene kennis, Stuur Bybel-verse na vriende deur whatsapp ens
Hierdie "App" vervang glad nie die Bybel, dit wil inteendeel aanmoedig om meer die Bybel te lees.
Die "App" bestaan uit 3 dele wat op 'n weeklikse basis opgedateer sal word.
Deel 1 : Waar staan dit in die Bybel
Deel 2 : Die padkaart vir die lewe
Deel 3 : Bybelvasvrae
Deel 1 wys aan waar in die Bybel jy sekere gebeurtenisse sal vind
Deel 2 Sekere Bybel verse kan gesuur word na vriende deur middel van Whatsapp
Deel 3 Toets jou Bybelkennis, alle vrae wat verkeerd is sal slegs die teks gegee word waar
om die korrekte teksvers te kry.
Hierdie "App:" wil glad nie die Bybel vervang nie, en dien slegs as hulpmiddel
What's new in the latest 17
My Naslaan Bybel APK जानकारी
My Naslaan Bybel के पुराने संस्करण
My Naslaan Bybel 17
My Naslaan Bybel 16
My Naslaan Bybel 7
My Naslaan Bybel वैकल्पिक







APKPure ऐप के माध्यम से सुपर तेज़ और सुरक्षित डाउनलोडिंग
एंड्रॉइड पर XAPK/APK फ़ाइलें इंस्टॉल करने के लिए एक-क्लिक करें!