Doen jou eie ding!
Die KragDag Ekspo wat jaarliks plaasvind، is die hoogtepunt op die KragDag-kalender en bied ’n uitstalkas vir energie- ander selfstandigheidsoplossings. Dit sluit ’n Opvoedkunde sub-ekspo, Entrepreneurskap en vanaf 2019 ook ’n volwaardige Landbou ekspo (در samewerking با TLU SA) در.