このDoolhofについて
Doolhof speletjie slegs VIR Besige Breintjies ledeBenodig Aktiveringskode
Die doel van die Doolhof speletjie is om die blou balletjie by die doolhof uit te kry deur die skerm te kantel om sodoende die balletjie te laat rol. Jy kan ook jou vinger gebruik om die balletjie te laat beweeg.
Besige Breintjies lede sal 'n aktiveringskode ontvang.
Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.
Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees:
Tel: 010 141 4379
最新バージョン Varies with device の更新情報
Last updated on 2021年06月09日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!