在APKPure安全快速地下載APK
APKPure 使用簽章驗證功能,確保為您提供無病毒的 Doolhof APK 下載。
Doolhof speletjie slegs VIR Besige Breintjies勒德Benodig Aktiveringskode
Die doel van die Doolhof speletjie is om die blou balletjie by die doolhof uit te kry deur die skerm te kantel om sodoende die balletjie te laat rol. Jy kan ook jou vinger gebruik om die balletjie te laat beweeg.
Besige Breintjies lede sal 'n aktiveringskode ontvang.
Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.
Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees:
Tel: 010 141 4379