APKPure で安全で高速な APK のダウンロード
APKPure は署名検証を使用して、ウイルスフリーの GOBE Optel en Aftrek APK ダウンロードを保証します。
プログラムは、学生がピックアップし、20にまで行くことができます。
Die program help Afrikaans, Engels, Xhosa en Zulu leerders om op te tel tot 20, asook af te trek.
Die program het 3 vlakke: 0-3, 0-5, 0-20.
Die program dui die nommer sowel as die eksakte aantal objekte onder, om leerders te help om die syfer met die aantal objekte te asossieer.
Kliek asseblief op die spraak borrel om die taal te verander.