Mathys Roets

Mathys Roets

Thinus Pool
Jul 22, 2016
  • 6.3 MB

    파일 크기

  • Android 2.3.4+

    Android OS

Mathys Roets 정보

Mathys Roets - Afrikaanse sang kunstenaar

In die verlede, was ek baie keer onseker oor myself, veral as ek in 'n moeilike situasie beland het of 'n krisis moes hanteer. Noudat ek vierkantig daarmee gekonfronteer word, is dit vir my lekker om te weet ek het nie moed opgegee nie.

Mathys Roets het sy musiekloopbaan in 1989 begin toe hy met sy kitaar in die hand, in 'n winkelsentrum in Pretoria, vir fooitjies gesing het. In 1996 maak hy 'n belangrike deurbraak met sy debuutproduksie op die KKNK. In hierdie vertoning, Nokturne, sing hy die musiek van Koos du Plessis. Die musiek van Koos du Plessis het Mathys, met sy donker fluweelstem, soos ’n handskoen gepas. Deur sy loopbaan het Mathys bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolkings van die wêreld se mooiste ballades, veral die musiek van Leonard Cohen, Roger Whittaker en Neil Diamond. Die pad wat hy gestap het, was nie maklik nie. Hy het harde bene gekou, self luidsprekers rondgedra en van restaurant na restaurant gegaan om daar te sing, maar toe hy uiteindelik raakgesien word, het dinge behoorlik vir hom vlam gevat.

Op 6 April 2009, op pad na die KKNK in Oudtshoorn, ry Mathys met sy geel BMW-motorfiets van die pad af. Dae lank hang sy lewe aan ʼn draadjie en uiteindelik reik die Rosepark Hospitaal ʼn verklaring uit: Mathys is verlam. Ten spyte van hierdie terugslag, besluit Mathys om vorentoe te kyk en steeds voluit te leef.

Steeds Mathys is die inspirerende lewensverhaal van Mathys Roets, soos vertel aan Alita Vorster. Dis 'n verhaal wat lesers sal laat glimlag, maar ook aangryp en besiel. Na die lees van hierdie boek moet ’n mens wonder hoe jy enige uitdaging as te groot kan beskou!

더 보기

What's new in the latest 4.1.1

Last updated on Jul 22, 2016
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
더 보기

비디오 및 스크린 샷

  • Mathys Roets 포스터
  • Mathys Roets 스크린샷 1
  • Mathys Roets 스크린샷 2
  • Mathys Roets 스크린샷 3
  • Mathys Roets 스크린샷 4

Mathys Roets의 오래된 버전

APKPure 아이콘

APKPure 앱을통한매우빠르고안전한다운로드

한번의클릭으로 Android에 XAPK/APK 파일을설치할수있습니다!

다운로드 APKPure
thank icon
사용자 환경을 개선하기 위해 이 웹 사이트의 쿠키 및 기타 기술을 사용합니다.
이 페이지의 링크를 클릭하면 당사의 개인 정보 보호 정책쿠키 정책에 동의하는 것입니다.
더 알아보기