APKPure에서 안전하고 빠른 APK 다운로드
APKPure는 바이러스 없는 Sigwoorde Pret APK 다운로드를 위해 서명 확인을 사용합니다.
Sigwoorde Pret help Graad 1 leerders om sigwoorde onder die knie te kry.
In hierdie app leer elke kind die Sigwoorde ken wat hy of sy in Graad 1 onder die knie moet kry.
Deur middel van herhaling, herkenning en uitspraak sal elke kind sommer vinnig speel-speel hierdie woorde bemeester.
Vind gerus meer uit by www.leesapp.co.za