GOBE Wiskunde Graad 3

GOBE Wiskunde Graad 3

  • 4.0

    Android OS

Mengenai GOBE Wiskunde Graad 3

Program ini menyediakan pelajar untuk peperiksaan ANA di Gred 3 Matematik.

Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 3 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.

Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.

Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.

Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.

Daar is 21 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.

Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.

Tunjukkan Lagi

What's new in the latest 1.0

Last updated on Jun 11, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
Tunjukkan Lagi

Video dan tangkapan skrin

  • GOBE Wiskunde Graad 3 penulis hantaran
  • GOBE Wiskunde Graad 3 syot layar 1
  • GOBE Wiskunde Graad 3 syot layar 2
  • GOBE Wiskunde Graad 3 syot layar 3
  • GOBE Wiskunde Graad 3 syot layar 4
  • GOBE Wiskunde Graad 3 syot layar 5
  • GOBE Wiskunde Graad 3 syot layar 6
  • GOBE Wiskunde Graad 3 syot layar 7
APKPure ikon

Muat Turun Super Pantas dan Selamat melalui Apl APKPure

Satu klik untuk memasang fail XAPK/APK pada Android!

Muat Turun APKPure
thank icon
Kami gunakan kuki dan teknologi yang lain pada laman web ini untuk menambah baik pengalaman anda.
Dengan klik mana-mana pautan pada halaman ini, anda bersetuju dengan Dasar Privasi dan Dasar Kuki kami.
Baca Yang Selanjutnya