GOBE Wiskunde Graad 3

GOBE Wiskunde Graad 3

GO & BE Programming
2017年06月11日
  • 4.0

    Android OS

关于GOBE Wiskunde Graad 3

该计划准备学生在三个年级数学考试ANA。

Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 3 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.

Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.

Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.

Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.

Daar is 21 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.

Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.

更多

最新版本1.0的更新日志

Last updated on 2017年06月11日
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
更多

视频和屏幕截图

  • GOBE Wiskunde Graad 3 海报
  • GOBE Wiskunde Graad 3 截图 1
  • GOBE Wiskunde Graad 3 截图 2
  • GOBE Wiskunde Graad 3 截图 3
  • GOBE Wiskunde Graad 3 截图 4
  • GOBE Wiskunde Graad 3 截图 5
  • GOBE Wiskunde Graad 3 截图 6
  • GOBE Wiskunde Graad 3 截图 7
APKPure 图标

在APKPure上极速安全下载应用

一键安装安卓XAPK/APK文件!

下载 APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies