Oписание Laerskool Risiville

Vat N Stap в процессе установки

Welkom by ons Laerskool Risiville App.

Laai gerus ons toepassing af om op datum te bly met die leerlinge se daaglikse akademies asook sport aktiwiteite.

Ons toepassing het die volgende funksies:

Ourgids

Skool benodighede vir elke jaar

Skool reels as ook ons leerlingraad

Sport - U kan op datum gehou word van U kind se sport aktiwiteite

Nuus

Boodskappe

Ons toepassing is geskep om alle ouers altyd op datum te hou van wat die kind benodig by die skool en asook wanneer reelings getref moet word vir sport aktiwiteite.

Daar word ook laat weet wanneer reelings verander.

Die app word daagliks opgedateer met elke graad se huiswerk vir die dag.

Hoop jullie geniet die toepassing en terugvoer sal waardeer word.

Ещё

Что нового в последней версии 1.0

Last updated on 2023-11-21
Initial App Release
Ещё

Видео и Скриншоты

  • Laerskool Risiville постер
  • Laerskool Risiville скриншот 1
  • Laerskool Risiville скриншот 2
  • Laerskool Risiville скриншот 3

Информация Laerskool Risiville APK

Последняя Версия
1.0
Категория
Образование
Android OS
Android 4.4+
Размер файла
8.0 MB
Разработчик
Collaborative Network Marketing
Возрастные ограничения
Everyone
Безопасная и Быстрая Загрузка APK на APKPure
APKPure позволяет легко и безопасно загружать Laerskool Risiville APK с проверкой подписи.

Старые Версии Laerskool Risiville

APKPure иконка

Супер Быстрая и Безопасная Загрузка через Приложение APKPure

Один клик для установки XAPK/APK файлов на Android!

Скачать APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies