DieretuinPret

DieretuinPret

Helpende Hand
Aug 16, 2015
  • 33.2 MB

    فائل سائز

  • Android 2.2+

    Android OS

About DieretuinPret

Die lees-app is daarop gefokus om graad 1-leerders te leer lees.

Hierdie lees-app is daarop gefokus om graad 1-leerders te leer lees. Die lees-toep fokus op die volgende:

 Die leer van die alfabet

 die herkenning van die klanke en letters

Besoek www.leesapp.co.za vir meer inligting oor ons ander opvoedkundige produkte.

1. Gebruik die pyltjie regs bo om vorentoe te gaan

2. Gebruik die pyltjie links bo om terug te gaan

3. Om terug te gaan na die tuisblad, druk op die rooi huisie aan die bokant van die bladsy

4. Hierdie is ’n interaktiewe app. Druk op die diere en sien hoe word hulle lewendig en beweeg

’n App deur Solidariteit Helpende Hand

www.leesapp.co.za

Ontwikkel deur: Wiehan Venter, Kupla Designs

Eerste uitgawe 2015

© Alle regte voorbehou

مزید دکھائیں

What's new in the latest 3.0.0

Last updated on Aug 16, 2015
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
مزید دکھائیں

ویڈیوز اور اسکرین شاٹس

  • DieretuinPret پوسٹر
  • DieretuinPret اسکرین شاٹ 1
  • DieretuinPret اسکرین شاٹ 2
  • DieretuinPret اسکرین شاٹ 3
  • DieretuinPret اسکرین شاٹ 4
  • DieretuinPret اسکرین شاٹ 5
  • DieretuinPret اسکرین شاٹ 6
  • DieretuinPret اسکرین شاٹ 7

کے پرانے ورژن DieretuinPret

APKPure آئیکن

APKPure ایپکےذریعےانتہائی تیزاورمحفوظڈاؤنلوڈنگ

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں