عن DieretuinPret
يموت الثمالة-التطبيق هو daarop gefokus ام graad 1-leerders الشركة المصرية للاتصالات لير الثمالة.
Hierdie lees-app is daarop gefokus om graad 1-leerders te leer lees. Die lees-toep fokus op die volgende:
Die leer van die alfabet
die herkenning van die klanke en letters
Besoek www.leesapp.co.za vir meer inligting oor ons ander opvoedkundige produkte.
1. Gebruik die pyltjie regs bo om vorentoe te gaan
2. Gebruik die pyltjie links bo om terug te gaan
3. Om terug te gaan na die tuisblad, druk op die rooi huisie aan die bokant van die bladsy
4. Hierdie is ’n interaktiewe app. Druk op die diere en sien hoe word hulle lewendig en beweeg
’n App deur Solidariteit Helpende Hand
www.leesapp.co.za
Ontwikkel deur: Wiehan Venter, Kupla Designs
Eerste uitgawe 2015
© Alle regte voorbehou
What's new in the latest 3.0.0
معلومات DieretuinPret APK
الإصدارات القديمة لـ DieretuinPret
DieretuinPret 3.0.0
DieretuinPret 2.0.1

قم بتنزيل سريع وآمن بالغاية عبر تطبيق APKPure
قم بتثبيت ملفات XAPK/APK بنقرة واحدة على أندرويد!