GOBE Graad 5 Wiskunde

GOBE Graad 5 Wiskunde

  • 16.7 MB

    فائل سائز

  • Android 4.0+

    Android OS

About GOBE Graad 5 Wiskunde

The program prepares students for ANA exams in Grade 5 mathematics.

Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 4 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.

Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.

Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.

Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.

Die lang optel, lang maal en lang deel vrae, help leerders op 'n stapsgewyse manier om die somme te doen, en sommer maklik baas te raak.

Breuke optel en Breuke aftrek is bygevoeg, en help leerders op 'n stapsgewyse manier om die tegnieke te bemeester.

Daar is 32 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.

Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.

Let wel hierdie is 'n program wat verniet is, wat advertensies bevat.

مزید دکھائیں

What's new in the latest 1.0.1

Last updated on Jul 18, 2017
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
مزید دکھائیں

ویڈیوز اور اسکرین شاٹس

  • GOBE Graad 5 Wiskunde پوسٹر
  • GOBE Graad 5 Wiskunde اسکرین شاٹ 1
  • GOBE Graad 5 Wiskunde اسکرین شاٹ 2
  • GOBE Graad 5 Wiskunde اسکرین شاٹ 3
  • GOBE Graad 5 Wiskunde اسکرین شاٹ 4
  • GOBE Graad 5 Wiskunde اسکرین شاٹ 5
  • GOBE Graad 5 Wiskunde اسکرین شاٹ 6
  • GOBE Graad 5 Wiskunde اسکرین شاٹ 7

کے پرانے ورژن GOBE Graad 5 Wiskunde

APKPure آئیکن

APKPure ایپکےذریعےانتہائی تیزاورمحفوظڈاؤنلوڈنگ

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں