GOBE Graad 5 Wiskunde
关于GOBE Graad 5 Wiskunde
该计划准备学生在五年级的数学考试ANA。
Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 4 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.
Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos : Groter of Kleiner, Optel en Aftrek, Maal en Deel en ook Woord probleme.
Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.
Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.
Die lang optel, lang maal en lang deel vrae, help leerders op 'n stapsgewyse manier om die somme te doen, en sommer maklik baas te raak.
Breuke optel en Breuke aftrek is bygevoeg, en help leerders op 'n stapsgewyse manier om die tegnieke te bemeester.
Daar is 32 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.
Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.
Let wel hierdie is 'n program wat verniet is, wat advertensies bevat.
最新版本1.0.1的更新日志
GOBE Graad 5 Wiskunde APK信息
GOBE Graad 5 Wiskunde历史版本
GOBE Graad 5 Wiskunde 1.0.1
在APKPure上极速安全下载应用
一键安装安卓XAPK/APK文件!