Pad van Waarheid tot die Lewe

Pad van Waarheid tot die Lewe

FDP dev
Mar 30, 2017
  • 2.4 MB

    فائل سائز

  • Android 3.0+

    Android OS

About Pad van Waarheid tot die Lewe

Bybel in Afrikaans vertaal uit die oorspronklike Hebreeus en Aramees

Die Pad van Waarheid tot die Lewe is 'n projek gebore uit die soeke na die korrekte vertaling van die Woord van God as deel van die herstel van die Koninkryk van God op aarde.

Daar is so baie verskillende vertalings op die mark wat op baie plekke verskil.

Sommige van hierdie verskille het geloofs- en leringsimplikasies. Dit wil ons graag aanspreek.

Soms is daar wel ooreenkomste, maar dan verskil dit met ander plekke en leringe in dieselfde Bybel.

Vader se Naam sowel as die Naam van Sy Seun word of glad nie deurgegee nie of verkeerdelik verteenwoordig en vervang.

Hier wil ons graag vir u die antwoorde op brandende vrae gee met slegs die Woord van God, vertaal uit die werklike oorspronklike, as riglyn en standaard.

Ons sal ook vir u inligting gee oor die oorspronklike taal, Aramees.

As u inligting soek wat u nie hier kon vind nie, kontak ons asseblief.

مزید دکھائیں

What's new in the latest 1.5

Last updated on 2017-03-30
Fixed error with bookmark function on certain devices
مزید دکھائیں

ویڈیوز اور اسکرین شاٹس

  • Pad van Waarheid tot die Lewe کے لیے Android آفیشل ٹریلر
  • Pad van Waarheid tot die Lewe اسکرین شاٹ 1
  • Pad van Waarheid tot die Lewe اسکرین شاٹ 2
  • Pad van Waarheid tot die Lewe اسکرین شاٹ 3
  • Pad van Waarheid tot die Lewe اسکرین شاٹ 4
  • Pad van Waarheid tot die Lewe اسکرین شاٹ 5
  • Pad van Waarheid tot die Lewe اسکرین شاٹ 6
  • Pad van Waarheid tot die Lewe اسکرین شاٹ 7

کے پرانے ورژن Pad van Waarheid tot die Lewe

APKPure آئیکن

APKPure ایپکےذریعےانتہائی تیزاورمحفوظڈاؤنلوڈنگ

Android پر XAPK/APK فائلیںانسٹالکرنےکےلیےایککلککریں!

ڈاؤن لوڈ کریں APKPure
thank icon
ہم آپ کے صارف کے تجربے کو بہتر بنانے کے لیے اس ویب سائٹ پر کوکیز اور دیگر ٹیکنالوجیز کا استعمال کرتے ہیں۔
اس صفحے پر کسی بھی لنک پر کلک کرکے آپ ہماری رازداری کی پالیسی اور کوکیز پالیسی پر متفق ہو رہے ہیں۔
مزید جانیں