عن Hansie Week
يموت 25ste موريتز هانسن Rugbyweek 2017، Hoërskool هانز Strijdom، Naboomspruit.
25ste Mauritz Hansen Rugbyweek 4 tot 8 april 2017 Hoërskool Hans Strijdom Naboomspruit Limpopo
Oor die afgelope 25 jaar het 102 verskillende skole aan die Hansieweek deelgeneem. Hierdie jaar is daar 30 skole wat aan die toernooi gaan deelneem. Die Mauritz Hansen Rugbyspan toer Frankryk toe die jaar vanaf 29 September tot 8 Oktober 2017.
Die rugbyweek het al verskeie gassprekers gehad onder andere:
· Uli Schmidt
· Joost vd Westhuizen
· Pieter Hendriks
· Kobus Wiese
· Ian Mcdonald
· Krynauw Otto
· Adriaan Richter
· Frik du Preez
· Thys Lourens
· Boet Fik
· Wynand Claasen
· John Williams
· Andre Watson
· Willem Boshoff
· Jannie de Beer
What's new in the latest 1.0.4
معلومات Hansie Week APK
الإصدارات القديمة لـ Hansie Week
Hansie Week 1.0.4

قم بتنزيل سريع وآمن بالغاية عبر تطبيق APKPure
قم بتثبيت ملفات XAPK/APK بنقرة واحدة على أندرويد!