Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies

Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies

  • 4.1 and up

    Android OS

عن Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies

أغاني أطفال ، موسيقى أطفال ، تهويدات ، رسوم متحركة ، مرحلة ما قبل المدرسة ، تعليم

Rympies vir kleuters ▶ gediggies en rympies vir kleuters in Afrikaans

As jy vir jou kind Afrikaanse gedigges / Afrikaanse rympies wil leer, is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan 'n paar van die gewildste Afrikaanse rympies. Die kinders sal sommer maklik die Afrikaanse gediggies lees en saam opsê. Ons het oulike prentjies wat saam met die Afrikaanse gediggies / Afrikaanse rympies gewys word sodat jou kind ook die assosiasie kan maak van wat in die gediggie gebeur. Daar is nie baie Afrikaanse gediggies vir kleuters op die internet nie en hierdie versameling van Afrikaanse rympies vir kleuters sal handig te pas kom in die klaskamer of sommer net by die huis.

Oom Olifant - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters

Hierdie is steeds 'n ou gewilde rympie wat alle kinders leer. Olifante trek hulle aandag en die rympie is te oulik wanneer 'n klein kaboutertjie dit opsê.

Visvang vir Jesus - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters

Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die rympies gereeld met jou kind! Jy sal verbaas wees om te sien hoe gou die kleuters hierdie rympies onder knie kry. Ideaal vir rympies opsê in die klaskamer of vir Ouma en Oupa!

Vyf klein apies spring op die bed - Afrikaanse kinderliedjie ▶ Afrikaanse liedjies vir kleuters

Sing saam met die gewilde "Five little monkeys jumping on the bed" liedjie vir kleuters, maar hierdie keer in Afrikaans! Vyf klein apies spring op die bed is die ideale Afrikaanse kinderliedjie om jou kind te leer om van vyf af terug te tel en basies aftreksomme te doen. Hierdie Afrikaanse kinderliedjie is vol pret en kleuters is mal daaroor! Moenie verbaas wees as hulle dit herhaaldelik wil kyk nie.

Rympies: Eendjies, Eendjies

Klara kyk vandag na die Rympie/liedjie "Eendjies, Eendjies".

Sprokies Verhale | Afrikaans Fairy Tales | Three Little pigs in Afrikaans | Drie Klein Varke

Die drie varkies | Kinderstorie | 3 little pigs story in Afrikaans

Vorms 👉 Leer vorms in Afrikaans!

As jy die basies vorms vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie video stel die basies vorms bekend op 'n prettige manier. Ons wys die sirkel, ovaal, driehoek, vierkant, reghoek, ruit, vyfhoek, ster en hart. Kom leer die vorms in Afrikaans saam met ons!

Carike Keuzenkamp - Riekie Tiekie Trein

Wys ook items vir jou kind wat julle elke dag gebruik en laat hy / sy die vorm identifiseer.

Paddatjie Paddatjie - Afrikaanse Rympies Vir Kleuters

Die is 'n baie maklike en prettige rympie vir jou kaboutertjie om te leer. Hoop hulle geniet elke een.

Jan Pierewiet | Afrikaanse Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies | Afrikaans Rhymes Barn Dance Song

Afrikaanse kinderliedjies en rympies ▶ leer kinderliedjies en rympies in Afrikaans!

As jy Afrikaanse kinderliedjies en Afrikaanse rympies vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy 5 bekende Afrikaanse rympies en Afrikaanse kinderliedjies. Ons lees die kinderrympie en dan sing Kallie Kriek die kinderliedjies 2 keer voor ons aanbeweeg na die volgende rympie of liedjie. Baie belangrik om te onthou:

- Herhaling is vaslegging! Sing die kinderliedjies en rympies gereeld saam met jou kind

- leer die liedjie of rympie se woorde uit jou kop

- doen bewegings saam met die afrikaanse liedjies en rympies

عرض المزيد

What's new in the latest 1.0

Last updated on 13/05/2021
Minor bug fixes and improvements. Install or update to the newest version to check it out!
عرض المزيد

فيديوهات ولقطات الشاشة

  • Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies الملصق
  • Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies تصوير الشاشة 1
  • Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies تصوير الشاشة 2
  • Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies تصوير الشاشة 3
  • Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies تصوير الشاشة 4
  • Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies تصوير الشاشة 5
  • Vanlyn Kleuterrympies - Voorskoolse Kinderliedjies تصوير الشاشة 6
APKPure أيقونة

قم بتنزيل سريع وآمن بالغاية عبر تطبيق APKPure

قم بتثبيت ملفات XAPK/APK بنقرة واحدة على أندرويد!

تحميل APKPure
thank icon
We use cookies and other technologies on this website to enhance your user experience.
By clicking any link on this page you are giving your consent to our Privacy Policy and Cookies Policy.
Learn More about Policies