
Wiskunde vir Beginners in afrikaans
5.0
Android OS
Acerca del Wiskunde vir Beginners in afrikaans
Esta aplicación ayuda a los conceptos matemáticos en edad preescolar.
Hierdie toepassing help met voorskoolse wiskunde begrippe. Die basiese van wiskunde word in hierdie toepassing vasgelê en u kind word blootgestel aan verskeie aspekte van Wiskunde.
Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraking kom word deur hierdie toepassing geleer in verskeie vorme. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word:
Optel- en Aftreksomme
Patrone identifisering
Skryf van Getalle
Groter en Kleiner
en vele meer
Hierdie toepassing is inderdaad, nie net lekker vir jou kind om te gebruik nie maar ook, behulpsaam op verskeie afdelings van basiese wiskunde.
Novedades más recientes 1.0
Información de Wiskunde vir Beginners in afrikaans APK
Juegos como Wiskunde vir Beginners in afrikaans







Descarga la aplicación APKPure para obtener más recompensas y descuentos en juegos
¡Un clic para instalar archivos XAPK/APK en Android!